Hierdie pos sal oor hoe om "Smokey" oë grimering te doen. Daar is net sewe strappe om hoe dit te doen.
1. Sit verheler op jou gesig, spesifiek onder jou oë en op beide ooglid.
2. Nou, maak 'n lyn bo en onder jou oë met 'n swart oogpotlood.
3. Met 'n klein oogkleursel borsel maak die swart oogpotlood strep ligte.
4. Sit 'n donker oogkleursel kleur oor die oogpotlood en smeer dit oor jou ooglid.
5. Nou sit 'n ligte kleur oogkleursel met 'n groot oogkleursel borsel oor jou hulle ooglid.
6. Om die "smokey" oë klaar te maak, sit swart maskara aan. Jy kan twee of drie keer die maskara gebruik, om dit donker te maak.
7. Al wat jy nou moet doen, is jou oë skoon te maak as daar te veel grimering is. Jy is nou klaar met jou "smokey" oë grimering.
Ek hoop dat hierdie stappe sal jou hulp.
Geniet dit!
xxx
Hierdie boodskap is baie nuttig vir my. Ek het probeer om baie van die metodes vir Smokey oë en dit kom altyd uit op soek soos 'n bol. Ek is seker dat wanneer ek probeer om jou Smokey stappe sal ek het 'n ander benadering vir die make-up.
ReplyDeleteEnkele opmerkings:
ReplyDelete1. Hierdie pos sal oor - Hierdie pos sal wees oor hoe om...
2. strappe - stappe
3. verheler - onderlaag
4. beide jou ooglid - beide jou ooglede
5. oogpotlood strep ligte. - oogpotloodstreep ligter
6. Nou sit 'n ligte - Sit nou 'n ligte...
7. hulp - help