Twee weke gelede het my beste vriendin, Terri, my gebel. Sy het gevra of ek by haar huis wil kom kuier. Natuurlik het ek ''JA!'' gesê. Sy het ook gevra of ek al my naelverf saam bring.
Toe ek by haar huis opgedaag het, met al my naelverf, het ons onder haar komberse gekruip en musiek geluister. Ons het gepraat wat het aangegaan in ons lewe die vorige week en alles wat gebeur het van die laaste keer toe ons mekaar gesien het. Terri skryf oor 'n blog, for haar klas by UCT.
Nou was dit tyd om my naelverf te gebruik. Ons het prentjies van verskillende naelverfe op die internet gekyk, om ideës te kry. Dit het ons omtrent een uur gevat om 'n ideë te kies hoe om ons naels te laat doen. Ek het my naels ligte en donker pienk geverf, met die spons methode in my laaste pos. Terri het haar naels pers gerverf, met 'n blou strek op dit.
Alhoewel dit 'n rustig vrydag aand was, ek het die beste nag gehad want ek het dit my beste vriendin spandeer. Om ons naels te verf is nou onse ding.
Ek hoop dat almal 'n beste vriendin het soos ek en dat almal gehou van hulle naels te verf, soos ons.
xxx
Enkele opmerkings:
ReplyDelete1. naelverf saam bring - naelverf sal saambring
2. het gepraat wat het aangegaan - het gepraat oor wat die afgelope week in ons lewens aangegaan het.
3. naelverfe - naelverwe
4. ideës - idees
5. ideë - idee
6. methode - metode
7. strek - strepe?
8. rustig - rustige
9. onse - ons