Monday, 30 September 2013

Totsiens vir nou...

Ek voel hartseer dat die tyd is amper oor om my 'blog' to doen. Ek het dit geniet om die blog te doen en om meer te leer van skoonheids wenke. Alhoewel dit moelik was om die 'blog' in Afrikaans te doen want ek sukkel met Afrikaans en ek het dit uitdagend gevind, ek hoop my Afrikaans was goed genoeg en dat mense dit kon verstaan. Ek hoop dat mense sal die skoonheids wenke probeer.

Ek het dit geniet om skoonheids wenke te onderstoek en ek sal meer leer daaroor. Miskien gaan ek aanhou' blog' maar ek dink dit gaan in Engles wees.

Ek weet dat ek sal my naels nog doen. Ek sal ook my "smokey" oë doen. Ek weet nou dat ek geniet van skoonsheids wenke en ek sal hulle altyd doen, want hulle maak my pragtig voel.

Ek wil jou dank, om saam met my en my blog tyd te spandeer.
xxx

Monday, 23 September 2013

"Smokey"

Hierdie pos sal oor hoe om "Smokey" oë grimering te doen. Daar is net sewe strappe om hoe dit te doen.

1. Sit verheler op jou gesig, spesifiek onder jou oë en op beide ooglid.

2. Nou, maak 'n lyn bo en onder jou oë met 'n swart oogpotlood.

3. Met 'n klein oogkleursel borsel maak die swart oogpotlood strep ligte.

4. Sit 'n donker oogkleursel kleur oor die oogpotlood en smeer dit oor jou ooglid.

5. Nou sit 'n ligte kleur oogkleursel met 'n groot oogkleursel borsel oor jou hulle ooglid.

6. Om die "smokey" oë klaar te maak, sit swart maskara aan. Jy kan twee of drie keer die maskara gebruik, om dit donker te maak.

7. Al wat jy nou moet doen, is jou oë skoon te maak as daar te veel grimering is. Jy is nou klaar met jou "smokey" oë grimering.

Ek hoop dat hierdie stappe sal jou hulp.
Geniet dit!
xxx

Monday, 16 September 2013

Beste Vriendinne en Naelverf

Twee weke gelede het my beste vriendin, Terri, my gebel. Sy het gevra of ek by haar huis wil kom kuier. Natuurlik het ek ''JA!'' gesê. Sy het ook gevra of ek al my naelverf saam bring.

Toe ek by haar huis opgedaag het, met al my naelverf, het ons onder haar komberse gekruip en musiek geluister. Ons het gepraat wat het aangegaan in ons lewe die vorige week en alles wat gebeur het van die laaste keer toe ons mekaar gesien het. Terri skryf oor 'n blog, for haar klas by UCT.

Nou was dit tyd om my naelverf te gebruik. Ons het prentjies van verskillende naelverfe op die internet gekyk, om ideës te kry. Dit het ons omtrent een uur gevat om 'n ideë te kies hoe om ons naels te laat doen. Ek het my naels ligte en donker pienk geverf, met die spons methode in my laaste pos. Terri het haar naels pers gerverf, met 'n blou strek op dit.

Alhoewel dit 'n rustig vrydag aand was, ek het die beste nag gehad want ek het dit my beste vriendin spandeer. Om ons naels te verf is nou onse ding.

Ek hoop dat almal 'n beste vriendin het soos ek en dat almal gehou van hulle naels te verf, soos ons.

xxx

Monday, 2 September 2013

Jou Eie Reënboog...

Omdat dit winter is en ons moet saam met die ys koue weer lewe, sal ek op die mooiste ding van winter fokus en dit is reënboë.

Reënboë naels is die beste manier om 'n mens gelukkig te laat voel veral as grys en sopnat is.

Ek gaan vir jou jou sê hoe om jou naels so pragtig en kleurvol te maak. eerstens verf jy jou naels met sneeuwit naelverf. Dan gebruik 'n plastiek bord en sit goudgeel, grasgroen, potblou, bloedrooi, pers en pienk naelverf langs mekaar in strepe. Met 'n tandestokkie meng die reënboog kleure by mekaar. Vat nou 'n spons en druk die spons op al die reëenboog kleure en dan verf jy dit op jou naels.

Al wat nou nodig is, is om die kante van jou naels silwerskoon te maak. Nou sal jy die mooi en lewende kleure van die reVenboog altyd op jou naels hê, alhoewel jy so nat soos 'n kat wees van al die reën buite. Dit is so maklik soos pyp opsteek om jou naels so te maak. Jou naels sal so glad soos seep wees, wanneer jy klaar is.

Ek hoop dat die reënboog naels jou gelukkig te laat voel.
Geniet dit! :)