Ek het altyd van die pragtige dinge in die lewe gehou. Ek dink dat dit belangrik is om jou beste te wees. Dit beteken dat jy moet netjies wees en mooi lyk waneer jy uitgaan. Die 'blogs' waarvan ek hou is al die skoonheids wenke 'blogs'. Die verskillende wenke om hoe jou naels te laat mooi lyk en verskillende maniere om jou hare te doen of dra, is iets waarvan ek hou en ek doen dit in my vrye tyd.
Skoonheid is nie net wat 'n persoon sien nie, maar dit is altyd pret om jouself pragtig te maak. Die skoonheids wenke wat ek sal pos, sal maklik wees. hulle sal maklik wees, want ek wil hê dat almal dit kan doen. Daar sal skoonheids wenke vir die algemene meisie wees.
My gunstelling skoonheids ding om te koop is naelverf. Ek het baie verskillende kleure, en ek verf my naels elke week. My eerste skoonheids wenke sal op naels wees, want dit is my gunstelling skoonheids wenke. blogging is nuut vir my en ek hoop dat jy sal van my blog hou. My grootste wens is dat almal wie my blog lees, die skoonheids wenke sal onthou en dat hulle net een van die skoonheids wenke probeer.
Ek hoop dat almal my blog geniet en asseblief, as jy iets wil sê, sê dit op my blog :) Dankie. xxx
Ek stem saam, die mooi in die lewe is belangrik!
ReplyDeleteLet op die voglende:
1. waneer - wanneer
2. om hoe jou naels - hoe om jou naels...
3. skoonheidswenke (een woord)
4.dat almal dit kan doen - dat almal dit moet kan doen
5. gunstelling - gunsteling
6.sal op naels - sal oor naels wees.
7. Maak seker dat jy jou sinne met hoofletters begin.
Ek is nie baie goed met make-up en skoonheid nie so jou blog sal van groot hulp vir my wees.
ReplyDeleteHou plaas meer blogs asseblief, jy het 'n baie belangstellende leser hier.
Baie dankie Kathryn, kyk vir my nuutste blog vir jou naels ;)
Delete